click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Byvoeglike Gr 6
Term | Definition |
---|---|
lank | lang |
jonk | jong |
goed | goeie |
oud | ou |
leeg | leë |
nuut | nuwe |
laag | lae |
gaaf | gawe |
hoog | hoë |
droog | droë |
doof | dowe |
lig | ligte |
breed | breë |
dof | dowwe |
splinternuut | splinternuwe |
vriendelik | vriendelike |
pragtig | pragtige |
sleg | slegte |
sag | sagte |
hard | harde |
eensaam | eensame |
spesiaal | spesiale |
honger | honger |
kort | kort |
moeg | moeë |
koud | koue |
snaaks | snaakse |