click below
click below
Normal Size Small Size show me how
LSKN 321
Definieer natuurwetenskap | bron van kennis huidige begrip van natuurlike sisteme en prosesse hersien, uitbei en vervyn |
Die fasette van Wetenskap | Bron van kennis Menslike onderneuming Aaneenlopend, oop vir hersiening Nuttig om lewens te vermaklik Opwindend Proses van ondersoek |
Aard van Wetenskap | - verskeidenheid metodes. - gebaseer op emperiese bewyse. - oop vir hersiening deur nuwe bewyse. - Wetenskaplike modelle, wette, meganismes en teorieëverduidelik natuurlike verskynsels. - natuurlike sisteme is ordelik en konstant - menslike aktiwitei |
Sleutelkonsepte in Wetenskap | - dieversiteit(lewende en nie lewende) - basiese behoeftes (lewende dinge) - vorm en funksie (fisiese karaktereineskappe) - verandering (patrone van verandering) |
Die doel van Natuur Wetenskap in VKOO | • Innoverend • Kritiese denke • Probleem-oplossing • Besluitneming • Inligting soekend • Kennis genererend • Effektiewe kommunikasie • Effektiewe gebruik van tegnologie |
Wetenskaplike geletterdheid vir almal | Die kapasiteit om wetenskaplike kennis te gebruik, vrae te identifiseer en bewys-gebasserde afleidings te maak om begrip te bevorder vir besluitneming oor die natuurlike wêreld en veranderinge wat plaasgevind het deur menslike aktiwiteite. |
Onderrig Wetenskap: | • Stimuleer natuurlike nuuskierigheid; • Begrip vir wêreld (natuurlike en ontwerpte); • Voorberei om ingeligte besluite te neem – gesondheid, geniet van die omgewing; • Ingeligte, verantwoordelike besluitneming; • Voorberei vir toekomstige profesie (w |
Bevoegdhede en vaardighede: | • Diepe begrip (verstaan) • Aanpasbaarheid; • Buigbaarheid; • Komplekse kommunikasie en sosiale vaardighede; • Self-bestuur; • Self-ontwikkelingsvaardighede; • Nie-roetine probleem-oplossing; • Bewus van eie denkprosesse, leerstrategieë en metodes |
Grondslagfase leerder | • Bewusmaking van, en waardering van omgewing; • Aktiewe stappe vir omgewings -bewustheid. |
Sosiale voordele Toekoms van die planet: | • Omgewingsbewustheid – ingeligte besluitneming – mors van energie bronne; • Gevolge van 'n ongesonde leefstyl and dwelm misbruik; Lang termyn impak - menslike aktiwiteite op omgewing |
Soliede fondasie: lewenslange leer van Wetenskap Ontwikkel: | • Wetenskaplike kennis en denkvaardighede; • Konseptuele begrip; • Positiewe gesindheid teenoor Wetenskap; • Soliede en kritiese platform vir toekomstige Wetenskap. |
Ontwikkeling van Wetenskaplikes Jong leerders gebore met: | • Kapasiteit en neiging om wêreld waar te neem, te ondersoek en te ontdek; • Nuwe ervarings te soek; • Ondersoeke te doen; • Waarneem; • Data insameling; • Kyk vir patrone en verhoudings; • Genereer teorieë; • Verduidelik die wêreld gebaseer op bew |
Wetenskap is nie: | • Vreemd; • Moeilik; • Te gekompliseerd om te verstaan. |
Vir jong leerders is: | • Die doen van Wetenskap 'n natuurlike proses; • Opwindend; • Belangrik aktiwiteit. |
Wetenskap onderrig in die Grondslagfase | • Kognitief (kennis & begrip) • Konetasie (vaardigheid) • Affektief (bates, gesindhede) |
Wetenskap vir alle leerders: Ondersoekend-gebaseerd in diverse klaskamer | • Aktief: Om Wetenskap te doen- navraag vaardigheid - formulering van proses vaardighede. • Ondersteun leerders om onafhanklik te werk – probleme – bevoegdheidsvlak. • Bemagtig leerders – diverse behoeftes – praktiese probleemoplossingsvaardighede. • |
Teories in die onderrig van Natuur Wetenskap in VKOO (p.81-89) | • Ander teorië: Onderwyser-gerigde, Ontdekkende leer. • Ondersoek-gebaseerde benadering |
Ondersoek-gebaseerde benadering | • Doen van Wetenskap: Skep van nuwe kennis. • Leer van Wetenskap : Verstaan bestaande kennis. • Fokus: Leerder-gekonstruktureerde leer nie onderwyser oorgeplaasde/ oorvertelde inligting. |
Identifiseer die domeine van Wetenskap onderrig: Identify the domains of Science education | Wetenskaplike kennis, posessering, deugde en gesindhede |
Ondersoek-gebaseerde benadering is: | • A. Gebruik bevraagtekening met hierdie benadering om oplossings in die natuurlike wêreld te vind asook om beter/nuwe begrip te vorm • B. Diverse maniere – bestudeer die wêreld – stel verduidelikings voor – bewyse van werk; • C. Direkte interaksie |
Beginsels van Ondersoek-gebaseerde benadering | Direk – Hande-op Verstaan vrae en probleme Wat leerders weet (Basislyn- assesering) Wetenskaplike ondersoek vaardighede Hande-op – denke-op Sekondêre bronne Wetenskap is 'n koöperatiewe aktiwiteit Ontwikkel taal en argumentasie - Wetenskap |
Essensiële eienskappe en aksies | Vrae Ondersoek Bewyse Verduidelikings Konneksies Kommunikasie Refleksie |
Die rol van die onderwyser. Faktore wat liefde en geintereseerdheid genereer: | Gesindheid Groeiende begrip en kennis Wyse van onderrig |
Komplekse rol van die onderwyser | Voorsien ervarings, materiale en bronne Demonstreer gebruik van instrumente/materiale Reaktief op leerder vrae Vra oop-einde & leerder-gesentreerde vrae Voorstel van wyses van navraag/ondersoek Help beplan ondersoek Luister na leerder idees Vra vra |
Inhoudskennis | Lewenswetenskappe (Alle lewendige dinge) Fisiese Wetenskappe Aarde en Ruimte Wetenskappe |
Onderrigstrategiee vir Natuur Wetenskap in VKOO | Wetenskaplike waarneming Vergelyk Klassifiseer Meting Voorspelling Afleidings Kommunikasie |
Kriteria: Kies van inhoud | Kontak: Direkte ervarings met verskynsels Inhoud: Groot idee aanspreek Ontwikkelings en begrips geskik Konteks: Onmiddelike omgewing Belangstelling van leerders |
Asssering in OGSO | Basis-lyn Formatiewe Summatiewe |
Aanduiding van bevoegdhede – Wetenskap domaine | Assesering van: Gebruik van proseseringsvaardig-hede en navraag Kennis & inhoud Bevoegdhede |
Ondersoekend-gebaseerde wetenskaplike onderwys: | Wetenskaplikes gebruik bevraagtekening met hierdie benadering om oplossings in die natuurlike wêreld te vind asook om beter begrip te vorm. |
Wetenskap: | Verteenwoordig bron van kennis wat huidiglike begrip van natuurlike sisteme en die prosesse waardeur hierdie bron van kennis opgebou is asook aaneenlopend uitgebrei, verfyn en hersien word. |
Wetenskaplike kennis: | Algemene idees (kennis/inhoud) wat leerders moet bemeester van die lewe, fisiese, die aarde en ruimte wetenskappe. |
Wetenskaplike proseseringsvaardighede: | Leerders verkry wetenskaplike kennis deur die prosess van ondersoek waar navraag (denke) of wetenskaplike prosseserings vaardighede gebruik word. Vaardighede is: waarneming, vergelyking, klassifisering, voorspelling, afleiding, kommunikasie, ens. |