click below
click below
Normal Size Small Size show me how
Menslike senuweestel
Menslike senuweestel en sinsorgane - Graad 12
Question | Answer |
---|---|
Wat is fototaksiese organismes ? | Organismes wat weg van die lig af beweeg |
Hoekom is 'n senuweestelsel belangrik ? | - tel die veranderinge in die omgewing op en reageer op hierdie veranderinge - laat koordinasie van verskillende aktiwiteite van die liggaam toe |
Wat is onwillekeurige reaksies ? | dit is aksies wat nie onder beheer van ons wil is nie -> gebeur outomaties - bv asemhaal |
Wat is willekeurige reaksies ? | dit word deur ons wil gekontroleer - bv om 'n trui uit te trek |
Senuwee vesels bestaan uit gespesialiseerde senuweeselle : | Neurone |
Drie tipies neurone ? | - sensoriese neuron - motoriese neuron - verbindings neuron |
Wat is die funksie van 'n sensoriese neuron ? | impulse VAN die reseptore NA die sentrale senuweestelsel dra |
Wat is die funksie van 'n motoriese neuron ? | impulse VAN senuweestelsel NA die effektore (spiere of kliere) |
Uit watter twee dele bestaan 'n neuron ? | akson dendriet |
Wat is 'n dendriet? | Dit is 'n selliggaam met een of meer sitoplasmiese drade wat vertak en wat impulse NA die selliggaam vervoer |
Selliggaam bevat ook die volgende normale selorganelle insluitende die volgende : | - prominente nukleus - sitoplasma met Nissl korrels - ander sitoplasmiese insluitings * mitochondria * ribosome * endoplastiese retikulum |
Wat is 'n akson ? | Enkele lang uitgroeisel wat impulse WEG van die selliggaam vervoer |
Watter 2 membrane omring die neuron ? | - mielienskede - neurilemma |
Wat is die funksie van 'n mielienskede ? | - verskaf elektriese insulasie en help om oordrag van impulse te versnel - op intervalle onderbreek -> die knope van Ranvier |
Wat is 'n sinaps ? | Mikroskopiese opening - die fisiologiese verbinding tussen die akson van een neuron en die dendriet van 'n ander |
Wat is sinaptiese kontak? | |
In watter twee dele kan ons 'n senuweestelsel verdeel? | - sentrale senuweestelsel - perifere senuweestelsel |
Die perifere senuweestelsel kan weer in 2 dele verdeel word naamlik : | - somatiese senuweestelsel - outonome senweestelsel |
Wat is die funksie van somatiese senuweestelsel? | sluit alle dele van die senuweestelsel in wat liggaam toelaat om op veranderings van die eksterne omgewing te reageer. |
Wat is die funksie van outonome senuweestelsel ? | Kontroleer reaksies soos sweet, hart tempo en asemhalingstempo ->interne omgewing |
Die sentrale senuweestelsel bestaan uit : | - brein - rugmurg |
Met watter vloeistof is die ventrikels van die brein gevul ? | - serebrospinale |
Watter funksies verrig die brein ? | - ontvang en intrepeteer alle sensasies - kontroleer al die hoer denkprosesse - kontroleer alle willekeurige en onwillekeurige reaksies - koordineer willekeurige bewegings - onderhou #spiertonus #balans #ewewig |
Uit watter drie hoofdele bestaan die brein ? | - serebrum - serebellum - breinstam |
Wat is die serebrum se funksies ? | - Beheer willekeurige reaksies - Ontvang en intrepeteer alle sensasies - Kontroleer al die hoer denkprosesse |
Hipotalamus is in beheer van : | - liggaamstemperatuur - bloeddruk - slaap - eetlus - dors - emosies |
Waar is die wit en grysstof van die serebrum gelee ? | Witstof - binne Grysstof - buite |
Waar is die wit en grysstof van die serebellum gelee ? | Witstof - binne Grysstof - buite |
Wat is die serebellum se funksies ? | - koordinasie van willekeurige reaksies - onderhou * spiertonus * balans * ewewig |
Breinstam bestaan uit : | - Middelbrein - Medulla Oblongata - Pons Varolli |
Hooffunksies van Medulla Oblongata : | - bevat refleksentrum -> verantwoordelik vir onwillekeurige reaksies - vervoer impulse VAN die rugmurg NA die boonste gedeeltes van die brein en OMGEKEERD - impulse kruis bv linker brein ->regterkant van liggaam |
Wat is 'n rugmurg? | is 'n verlengde silinderagtige struktuur wat in die werwelkanaal voorkom wat deur die opeenvolgende werewels gevorm word -> aaneenlopend met medulla oblongata |
Waar is die wit en grysstof van die rugmurg gelee ? | Witstof - buite Grysstof - binne |
Watter funksie verrig die rugmurg ? | - vervoer impulse na en van die brein asook na die reseptore en effektore - dien as 'n refleksentrum vir reaksies soos oogknip ,nies,hoes |
Op watter manier word die oogbal beskerm ? | - le in 'n benige holte in skedel (oogkas) - vet en bindweefsel tussen die oogbal en been van oogkas - sigbare gedeelte van die oog ->dun membraan (Konjuktiewe) - voorkant van oog -> ooglede - wimpers - trane |
Uit watter 3 lae bestaan die wand van die oog ? | - sklera - Choroiede - retina |
Wat is die sklera ? | is 'n sterk, nie-elastiese ondeursigtige omhulsel aan die buitekant van die oog - kornea (gespesialiseerde deurskynende skyf) |
Wat is die funksies van die sklera ? | - beskerm die binneste strukture - behou ronde vorm van oog - laat toe dat lig oog binnedring - breek ligstrale -> retina fokus |
Wat is 'n choroied ? | is die middelste laag wat bloedvate en 'n bruin pigment bevat Aaneenlopend met die siliaarliggaam en iis |
Watter funksies het die choroied ? | - pigment verhoed weerkaatsing van lig binne die oog deur ligstrale te absorbeer - suspensoriese ligamente -> lens in posisie - siliaarspiere help om vorm van die lens vir naby of ver visie aan te pas |
- iris het radiale en kringspiere wat pupil grootte kontroleer - pupil is in staat om hoeveelheid lig wat oog binnedring te kontroleer | |
Wat is die retina ? | Binneste laag van die oog |
Uit watter 2 reseptorselle bestaan die retina ? | - keeltjies - stafies |
Wat is die geelvlek ? | dit is 'n klein induiking in die middel van die retina waar daar hoe konsentrasie keeltjies en geen stafies = duidlikste visie |
Wat is die blindevlek ? | waar die optiese senuwees ontspring geen keeltjies of stafies nie en is nie ligsensitief nie |
Wat is die rentina se funksies ? | - ligsensitiewe deel van die oog -> beeld vorm - stafies (dowe lig) - keeltjies (helder lig ) |
Wat is die hooffunksies van die lens ? | - vorm van lens kan verander word vir ver en naby visie - lens buig ligstrale wat die oog binnedring om op die retina te val |
Waterige vloeistof het die volgende funksies : | - behou vorm van kornea - voorien die lens en kornea met voedsel en suurstof - beperkte rol in die buiging van ligstrale |
Wat is die funksies van die glasvloeistof ? | - behou vorm van oogbal - speel beperkte rol in die buiging van ligstrale |
Wat is akkomodasie ? | die oog wat die vermoe om die lens se vorm te verander om te verseker dat 'n duidelike beeld vir ver en naby visie altyd op die retina val |
Wat is pupil meganisme ? | die oog se vermoe om aan te pas by die ligintensiteit van 'n voorwerp |
Watter funksies het die buite oor ? | - oorskulp gelei die klankgolwe deur die gehoorkanaal deur die oordrom - die gehoorkanaal gelei die klankgolwe na oordrom - was en hare verhoed *organismes *oor uitdroog |
Watter funksies het die middel oor ? | - oordrom vibreer en dra die klankgolwe aan gehoorbeentjies oor - gehoorbeentjies dra vibrasies na binne oor - buis van Eustachius behou gelyke druk - ovaalvenster dra vibrases oor na binne oor - rondevenster absorbeer druk wat in binne oor ontstaa |
3 Kanale waaruit die binne oor bestaan : | - vastibulere kanaal (perilimf) - koglea kanaal (endolimf) - timpaniese kanaal (perilimf) |
Binne oor het die volgende funksies : | - halfsirkelvormige kanale het te doen met ewewig en balans - koglea bevat die orgaan van Corti -> klankstimulus -> impulse - gehoorsenuwee wat uit die koglea ontspring dra die klankimpulse -> brein |
Somatiese senuweestelsel bestaan uit die volgende : | - vrye senuwee-eindpunte en sinsorgane - sensoriese senuwees - motoriese senuwees - effektore (spiere en kliere) |
Outonome senuweestelsel bestaan uit die volgende : | - sentrums in brein en rugmurg - senuweeselle in gladde spiere, kliere en interne organe - simpatiese en parasimpatiese senuwees |
Wat is 'n refleksboog ? | is 'n funksionele eenheid van die senuweestelsel-> dis die pad wat 'n impuls volg om 'n respons te veroorsaak op 'n stimulus gedurend 'n refleksaksie |
Wat is 'n refleksaksie ? | 'n vinnige, outomatiese respons op 'n stimulus wat deir 'n orgaan of ander reseptore ontvang word |